Advertensie Opsies
Ontdek ons advertensie tariewe en ontwerpdienste vir effektiewe publikasie in ons tydskrif.
Advertensie Opsies Tariewe
Verskeie advertensie groottes en tariewe vir jou publikasie beskikbaar.
Ontwerpdienste beskikbaar
Indien ontwerp benodig word, is daar addisionele koste van R600 per advertensie.
Mini-Advertensies Ontwerp
Ontwerpkoste vir mini-advertensies is R200 per advertensie. Stuur jou materiaal in JPG-formaat.
Sperdatums vir advertensie-besprekings


Alle advertensiemateriaal moet in JPG-formaat verskaf word.
· Let wel: Spesiale advertensies vir die Desember 2025- en Januarie 2026-uitgawes moet voor of op 15 Augustus 2025 bespreek word
Advertensie tariewe en opsies

